Wednesday, September 2, 2009

First attempt at face painting


Ek is so ridiculously besig met die WHO job, maar Malie het gisteraand vir Matilda facepaint gegee vir haar verjaardag en moes dit net vandag uitprobeer. What fun!!! Helena en haar maatjie Bea is prinsesse en Matilda is 'n kat. Blykbaar gaan sy net miauw vir die res van die dag.

1 comment:

  1. Jy kan jou maar uitgee as 'n 'face paint' kunstenaar!!! Sien jou een van die dae!! kan nie wag nie!!!!

    ReplyDelete